Hermanus At Home
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadia-straat 9, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hermanus At Home is in 'n baie stil woonbuurt in Hermanus geleë.
Die gastehuis is 'n paar minute se stap vanaf die bekende kranspaadjie wat oor die skouspelagtige Walkerbaai uitkyk. Die perseel het 'n swembad buite en uitsigte op die berge.
Die ruim gastekamers het elk 'n en suite-badkamer, yskas en 'n TV met sekere satelliet-kanale. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n haardroër. Van die kamers het berguitsigte. Die gesinskamer is op die onderste verdieping en die tripel- en dubbelkamers is op die eerste verdieping.
Kamers word daagliks skoongemaak.
Die perseel het 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n satelliet-TV en 'n volledige Engelse ontbyt word in die eetarea bedien. Halaal-, vegetariese en vegan-opsies is beskikbaar.
Die perseel het 24 uur-geslotekringtelevisie en veilige parkeerplek agter gemotoriseerde hekke en met sekuritetistrale. Die eienaars woon op die perseel en is 24/7 beskikbaar.
Verblyf is in verskeie ruim gastekamers met pragtige berguitsigte beskikbaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n radio, 'n haardroër, waaier en verwarmer. Elkeen het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Aangesien ons voorsiening maak vir vakansiegangers én sakereisigers is daar ook klein tafels in die kamers
Die nuwe hawe, waar walvis- en dolfynkyktoere vertrek, is 1 km vanaf Hermanus at Home en die middedorp is net 2 km daarvandaan. Mediclinic, Hermanus Hospitaal, 'n mediese sentrum en die Lettie Theron Ouetehuis is net 'n klipgooi van die huis af. 'n Spesiale afslagtarief is van toepassing op alle besoekers, pasibnte en personeel betrokke by enige spesiale sorggeriewe. Kaapstad Internasionale Lughawe is 104 km van die perseel af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jaar gelys 7
Ligging
- Arcadia-straat 9, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus At Home het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadia-straat 9, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom