Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gypsy Guest House Clarens

Gastehuis
Magenta
Vanaf
Vanaf R630
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Magenta is 'n luukse eenheid met blink kristalkandelare en brokaat wat die dekadente gevoel versterk. Die manjifieke koninggrootte-bed is oorgetrek met kraakvars, wit katoenlinne van die hoogste gehalte, 'n snoesige dons-duvet, elektriese kombers, donserige komberse en kunspelskussings. Die leerrusbank in die komvenster is die perfekte plekkie om te sit en die winterson te geniet of om af te koel in die somerbriesie. Die en suite-badkamer het 'n stort en kandelaar. Die Magenta-eenheid spog met 'n koffiestasie, mikrogolf en yskas, maar dit is nie ideaal vir selfsorg nie. Magenta en Topaz kan saam bespreek word as 'n tweeslaapkamereenheid met 'n oopplan-sitarea, kaggel, eetarea en kombuisarea wat perfek vir 4 mense is. Gaste het toegang tot 'n pragtige tuin. Die stoep het stoele en 'n tafel. Die buitesitarea het 'n braai en daar is ook 'n buitestort. Gaste kan masserings op die perseel geniet. Neem asb. kennis dat Gypsy Wagons op dieselfde perseel is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

- Daar is 'n groot hond en 'n paar katte wat op die perseel woon en daarom is die gastehuis nie troeteldiervriendelik of rolstoelvriendelik nie.
- Addisionele gaste waarvoor daar nie bespreek is nie sal nie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jade
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Liggroen en helderpienk vorm 'n eksotiese agtergrond vir hierdie elegante en romantiese slaapkamer wat perfek is vir paartjies. Die wonderlike dubbelbed is oorgetrek met kraakvars, wit katoenlinne van die hoogste gehalte, 'n snoesige dons-duvet, elektriese kombers en helder kussings. Boheemse invloede kan gesien word in die unieke afwerkings. Die kaggel langs die bed dra by tot die romanse. Die groot en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die Jade-eenheid is toegerus vir selfsorg met 'n aparte, volledige kombuisie met 'n etenstafel. Groot skuifdeure lei na die privaat stoep en groot tuin. Die eenheid het 'n ingang, word daagliks skoongemaak en het 'n slim TV met Netflix, asook WiFi en 'n braai. Gaste het toegang tot 'n pragtige tuin. Die stoep het stoele en 'n tafel. Die buitesitarea het 'n braai en daar is ook 'n buitestort. Gaste kan masserings op die perseel geniet. Neem asb. kennis dat Gypsy Wagons op dieselfde perseel is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Daar is 'n groot hond en 'n paar katte wat op die perseel woon en daarom is die gastehuis nie troeteldiervriendelik of rolstoelvriendelik nie.
- Addisionele gaste waarvoor daar nie bespreek is nie sal nie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Topaz -
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Topaz se blou mure bied die perfekte kontras vir die swart staalraam-hemelbed, dekor en afwerkings. Die manjifieke koningingrootte-hemelbed is oorgetrek met kraakvars, wit katoenlinne van die hoogste gehalte, 'n snoesige dons-duvet, elektriese kombers, luukse en sagte lappieskombers en fluweelkussings. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort, donserige wit handdoeke en toiletware. Die groot houtslaapkamerdeur lei na 'n privaat stoep en rustige tuin. Gaste kan die sonsopkoms oor Horebberg sommer uit die bed uit geniet! Die Topaz-eenheid is ideaal vir selfsorg met 'n aparte oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die sitarea het 'n nuwe kaggel wat met hout werk om gaste lekker warm te hou op koue aande. Die kombuis is oorgedoen en het nou 'n groot gasstoof, mediumgrootte yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en genoeg eetgerei en breekware. Topaz is perfek vir 2 gaste wat 'n bietjie ekstra ruimte wil hê. Geriewe sluit die gebruik van die Exotic Gypsy-sitarea in sowel as gebruik van die gemeenskaplike buitestort wat versteek is in die bamboesriete. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Braaigeriewe is langs die Gypsy Lounge beskikbaar of 'n privaat braai op die stoep kan voorsien word op versoek. Vir 'n groep van 4 maak Silver Topaz en Magenta 'n wonderlike kombinasie en die Topaz-eenheid bied dan 'n gerieflike tweeslaapkamereenheid met 2 badkamers, 'n volledige kombuis, oopplan-sitarea met 'n kaggel en eetarea. Dit is ideaal vir groepe of gesinne. Hierdie eenheid bied genoeg privaat ruimte en lekker kuierareas.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Daar is 'n groot hond en 'n paar katte wat op die perseel woon en daarom is die gastehuis nie troeteldiervriendelik of rolstoelvriendelik nie.
- Addisionele gaste waarvoor daar nie bespreek is nie sal nie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d259f8797a4931a28f924d7e59b5890366363fc7d84bbdcab53c183d1a844f9161ce71ce210e9bfe566a480b23ebf57b48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 101 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518693821544 28.415597262566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem