Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfields Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas in.
Huisreëls

Let asb. daarop dat die kothuis nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie, maar wel verhit- en eetgeriewe het.
Rook is verbode.
Die kothuis word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit deel van Nelspruit se waterreservoir-area vorm.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 5, Uitbreiding 5, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANh6lIKcPh6eD6fJqeaoqIma1s420tM0BdilNYNVKSwEsYavGaw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 5 Skool Street Extension 5 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.490274065162 30.991158632927
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem