LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mbombela (Nelspruit)
4.5/5
volgens 558 resensies

Lees regte resensies van Mbombela (Nelspruit) van 558 geverifieerde gaste

Indien jy Mbombela (Nelspruit) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mbombela (Nelspruit).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mbombela (Nelspruit) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mbombela (Nelspruit) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mbombela (Nelspruit) akkommodasie

113 lekke plekke om te bly

Sien kaart









9 on Juanita

Selfsorg in | Sonheuwel, SonheuwelMbombela (Nelspruit)
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense

9 on Juanita bied luukse verblyf in 'n Franse styl in Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit). Die eenheid word omring deur 'n pragtige tuin met Ice...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R984
per nag, vir 2 mense

Klipkoppie Cottage word deur die eienaar bestuur en is 'n gastehuis in 'n stil woonbuurt in Mbombela (Nelspruit), die hoofstad van Mpumalang...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R984
per nag, vir 2 mense

10% af Weeksdae!
Toegeeflike kansellasiebeleid

JS Inn

Selfsorg in | West Acres, West AcresMbombela (Nelspruit)
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense

JS Inn bied gerieflike oornagverblyf in Mbombela (Nelspruit). Die huis is sentraal naby die sakedistrik, I'Langa Mall en Mbombela Stadion g...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
ADSL-lyn
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense

Sheppard Boutique Guesthouse

Gastehuis in | Sonheuwel, SonheuwelMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense

Die bekende Sheppard Boutique Guesthouse is in Mpumalanga se hoofstad Mbombela (Nelspruit) geleë, en spog met 'n ongelooflike uitsig oor die...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense

@ The Mitchell's

Selfsorg in | Steiltes, SteiltesMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense

@ The Mitchell's is 'n stylvolle, huislike selfsorg-ateljeewoonstel wat op die boonste verdieping van die eienaar se residensiële eiendom ge...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense

Raka Cottage

Selfsorg in | Sonheuwel, SonheuwelMbombela (Nelspruit)
Vanaf R960
R960 R816
per nag, vir 2 mense

Raka Cottage is 'n vrystaande kothuis wat skuil in 'n beboste tuin op die eienaar se perseel. Mbombela (Nelspruit) is in die vrugbare vallei...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R960
R960 R816
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid

Plum Cottage

Selfsorg in | West Acres, West AcresMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Plum Cottage is ’n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in Mbombela (Nelspruit). Hierdie sonderlinge tuinwoonstel is die ideale basis ...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Zebrina Guesthouse

Gastehuis in | West Acres, West AcresMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Zebrina Guesthouse word deur 'n familie bestuur en is in hartjie van Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga geleë. Die gastehuis is ideaal sakerei...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Arend Cottage

Selfsorg in | Sonheuwel, SonheuwelMbombela (Nelspruit)
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense

Arend Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Mbombela (Nelspruit) is in die vrugbare Krokodilriviervallei geleë...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Corner Square is ‘n selfsorgwoonstel in Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 2 enkelbed...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin en...

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!