Goose Valley Unit J6
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Tim Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 46
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Japie R - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier en gerus, tennisbane benut. Rustig weg van dorp se gewoel af.
Helene P - Des 2023
Algehele gradering
Would definitely recommend!
Garnet D - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was sowaar baie lekker om by Eenheid J6 te bly. Alles was in orde en ek sal definitief weer daar bly.
Leandi S - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi. Absoluut perfek.
Mariana D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Riaan C - Jan 2021
Algehele gradering
Sal vir seker weer in die nabye toekoms die unit wil gebruik!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid J6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom