Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Unit J6

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Goose Valley Unit J6
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Japie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie R
Gesin met tieners

Lekker gekuier en gerus, tennisbane benut. Rustig weg van dorp se gewoel af.

Ons het lekker gebly. Eenheid is gerieflik, ons het net 'n gasbraaier verwag soos op die foto was, die braaier 'n Weber, wat toe daar was, kort aandag. Dit het half gebreek, maar ons het bietjie gesukkel. Ek sal aanbeveel hulle vervang hom. Daar is ook nie 'n tafel en stoele op die stoep waar mens kan sit en eet nie, net 'n klein koffietafeltjie en bankie en twee stoele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene P
Gesin met klein kinders

Would definitely recommend!

We had a very pleasant stay at Goose Valley Unit J6. Staff at the golf club were very friendly and accommodating. Goose Valley estates is beautiful and safe to walk around with your kids. Would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garnet D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garnet D
Gesin met tieners

Dit was sowaar baie lekker om by Eenheid J6 te bly. Alles was in orde en ek sal definitief weer daar bly.

Alles was in orde. Perfekte plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandi S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi S
Saam met vriende

Ongelooflik mooi. Absoluut perfek.

Eenheid was ongelooflik mooi en alles in werkende orde. Glad nie gesukkel met enige diens nie. Ons sal beslis weer van hierdie eenheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die eenheid was ten volle toegerus. Baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C
Gesin met klein kinders

Sal vir seker weer in die nabye toekoms die unit wil gebruik!

Alles wat jy nodig het, veilig, sentraal geleë, sal vir seker weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 121
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 121
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 121
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid J6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA149b565509b36f57d6880ac270a0a704c2a7e9bce49b9bb220c8cdfb057d382b5245584d47c31339362831967ceb390ec15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 121 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Unit J6 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.026361834805 23.385666159525