LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goose Valley Unit J6 | LekkeSlaap
+26

Goose Valley Unit J6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid J6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R930 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Goose Valley Unit J6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat op die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai geleë is. Dié landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan met 'n baansyfer van 72 wat deur Gary Player ontwerp is, asook 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en muurbalbane.

Dié woonstel is op die eerste verdieping, is 78 vierkante meter groot en is geskik vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Beddegoed en strand- en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel vir 6, gemaklike banke, 'n koffietafel, slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, asook gratis WiFi. Dié area lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die tiende putjie, die see en die Robberg Natuurreservaat.

Aangewese parkeerplekke is beskikbaar op die grondverdieping. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en is net 500 m van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Goose Valley Unit J6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Goose Valley Unit J6
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eenheid J6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Valley Unit J6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid J6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA149b565509b36f57d6880ac270a0a704c2a7e9bce49b9bb220c8cdfb057d382b5245584d47c31339362831967ceb390ec15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930  per nag(plek vir 4) 1 5 1 5 Unit J6 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.0262907 23.3855696
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!