Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fyndraai

Selfsorg
Fyndraai Bachelor
Vanaf R550
R550 R495
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Fyndraai Bachelor is 'n knus enkelwoonstel op die eerste verdieping en beskik oor 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele. Die woonstel het 'n dubbelbed, slim-TV en stoele. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n lugbraaier, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fyndraai-eenheid
Vanaf R700
R700 R630
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Fyndraai-eenheid is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 gemeenskaplike area en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee kinders onder die ouderdom van 12 kan ook op die slaapbank in die gemeenskaplike area slaap. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Ander geriewe sluit WiFi en 'n slim-TV in die sitarea in. Daar is ook 'n stoep, 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acutts-rylaan 17, Everton, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74ed4276c9a3bcdce588c3ab54b2fc08b9c85c0bfd25de8360147fd193b8ab18b1234deaa42e14de856a6c6d26365552166e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 17 Acutts drive Everton 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.769810146585 30.805584880951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem