Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EuZelle Gastekamers

EuZelle 2
Vanaf
Vanaf R580
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en hul eie ingang. Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n oop badkamer, 'n sitarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is gratis beskuit. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n vol DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, joghurt en vrugte is ingesluit by die prys

Huisreëls

Ekstra kinders betaal 'n ekstra fooi per kind per aand en dit moet vooraf gereël word.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00.
Geen rook binnenshuis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
EuZelle 4
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, sitarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëlkas wat as 'n lessenaar gebruik kan word. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n stoepie met buitesitplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, joghurt en vrugte is ingesluit by die prys

Huisreëls

Ekstra kinders betaal 'n ekstra fooi per kind per aand en dit moet vooraf gereël word.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00.
Geen rook binnenshuis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
EuZelle 3
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, sitarea en kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel wat as 'n lessenaar gebruik kan word. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n klein stoep met sitplek buite die eenheid. Hierdie eenheid kan ook addisionele gaste akkommodeer. Twee volwassenes en 2 kinders kan geakkommodeer word. Vooraf reëlings moet net getref word ten einde die eenheid voor te berei. Kinders word teen 'n addisionele tarief van R180 per kind geakkommodeer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, joghurt en vrugte is ingesluit by die prys

Huisreëls

Ekstra kinders betaal 'n ekstra fooi per kind per aand en dit moet vooraf gereël word.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00.
Geen rook binnenshuis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
EuZelle 1
Vanaf
Vanaf R630
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, sitarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is gratis beskuit. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n vol DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n klein stoep met buitesitplek buite die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, joghurt en vrugte is ingesluit by die prys

Huisreëls

Ekstra kinders betaal 'n ekstra fooi per kind per aand en dit moet vooraf gereël word.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00.
Geen rook binnenshuis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 33, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e3d10795be4a2ccc5d3a5e37f94273dda6c1b759e8c24f7ab76d9f4f2550fa86316c4bd81bb07f4a03e0443ae4f660e4ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 33 Van Zyl Street Bloemfontein 9321 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.124878435042 26.183061089435
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem