Driftsands 36
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Suzanne A - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Chantal P - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier!
Shivani S - Des 2023
Algehele gradering
Very nice but I was not made aware of the WiFi availability.
Andre L - Des 2023
Algehele gradering
Recommend it. Will be back.
Driftsands 36 se terugvoer
Good day, thank you for your review. We appreciate it. We are glad you enjoyed your stay. Please come back again.
Shantel E - Nov 2023
Algehele gradering
Awful. Absolutely horrible.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Jaco J - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige tydjie weg om af te sluit.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, dit word waardeer! Ons hoop om jou weer te huisves.
Erika C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ins is dankbaar as ons in julle behoeftes voorsien. Sien julle weer.
Vivian D - Jun 2023
Algehele gradering
Quiet and relaxed.
Driftsands 36 se terugvoer
Thank you for the good review. I hope to see you soon again.
Michael V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Kom kuier asseblief gou-gou weer!
Andries B - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklik en bekostigbaar.
Driftsands 36 se terugvoer
Dankie vir julle resensie. Ons het juis die vensters vervang dat dit hoer en veiliger is. Die tafel kan ook geskuif word sou enige gaste dit wou doen.
Jacqueline W - Jul 2022
Algehele gradering
Klein en gerieflik.
Driftsands 36 se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit geniet het en goeie diens ontvang het van die opsigters. Kom kuier gerus weer!
Gertjie P - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, baie geniet.
Driftsands 36 se terugvoer
Ons is baie dankbaar as ons aan julle behoeftes voldoen het. Dit was lekker om julle te huisves. Ons hoop om julle gou-gou weer te sien.
Davida W - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker mooi plekkie.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ja, ongelukkig is daar nie 'n swembad of speelparkie nie, a.g.v. die beperkte grondoppervlakte waar die gebou gelee is. Gelukkig is die see en die strand loopafstand. Hoop om julle weer te sien.
Ankia V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gesellig, Lynette opsigter baie oulike vrou en behulpsaam met al ons "probleme".
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Leon V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Driftsands 36 se terugvoer
Thank you for your visit. We are excited to see you again.
Albert H - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvry mense.
Driftsands 36 se terugvoer
Ons is baie bly julle het so welkom gevoel en dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien!
Antoinette K - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Anneke V - Des 2021
Algehele gradering
Baie skoon woonstel. Naby strand en baie winkels. Sal weer gaan besoek.
Driftsands 36 se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback. I really appreciate the positive feedback. We hope to see you soon again!
Chantelle P - Des 2021
Algehele gradering
An apartment to eat and sleep in with a great view.
Lees meerDriftsands 36 se terugvoer
Thank you very much for the good review. We really appreciate your positive feedback and would welcome you again with open arms.
Tanya D - Des 2021
Algehele gradering
We absolutely loved it.
Sonja V - Des 2021
Algehele gradering
Dit is ons 3de keer hier en soos altyd het ons heerlik gebly!
Annemarie D - Okt 2021
Algehele gradering
Blyplek netjies en skoon.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Sonja V - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese eenheid.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie dat julle weer kom kuier het. Dit is n voorreg om julle te huisves. Sien julle hopenlik.gou weer.
Zenkosi M - Jul 2021
Algehele gradering
Great place, nice view, caretaker helpful and friendly.
Driftsands 36 se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Hope to see you soon!
Maria G - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Driftsands 36 se terugvoer
Ek is baie bly julle wil weer en weer kom kuier. Ons huisves julle enige tyd.
Jacques M - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Ligging perfek. Goeie diens.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Ulanda B - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties! Sal weer daar bly.
Driftsands 36 se terugvoer
Dit is so lekker om sulke goeie terugvoer te ontvang. Ons is baie bly julle het dit geniet! Sien julle hopenlik gou-gou weer.
Maliska L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Verblyf is netjies en gerieflik.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom!
Retha V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Faan G - Okt 2020
Algehele gradering
Kraaknetjies en skoon
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit!
Ben D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie goed gelee in n netjiese blok woonstelle
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Jammer jul moes wag om te braai. Gewoonlik hoef 'n mens nie te wag nie, maar in piektye kan dit soms gebeur. Hoop om julle weer te huisves.
Hanna N - Sep 2020
Algehele gradering
Wat 'n uitsig!
Lees meerDriftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n plesier om julle te huisves. Ons sien uit om julle weer te suen!!
Vincent C - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie goeie ligging en alles wat 'n mens nodig het! Sal definitief terugkom!
Driftsands 36 se terugvoer
Hi, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek verstaan jul kritiek rakende die 2-sitplekbank, maar uit ondervinding het ek geleer dat sommige gaste die dubbelbank gebruik as 'n slaapplek en die bank word dan baie vinnig verniel en vuil gelaat. Ek sal dit wel in gedagte hou. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Hopenlik sien ons julle gou-gou weer.
Adel D - Feb 2020
Algehele gradering
Baie skoon en veilig.
Driftsands 36 se terugvoer
Ons is baie opgewonde om te hoor julle het lekker vakansie gehou en die strand ten volle geniet.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien!
Ilze A - Jan 2020
Algehele gradering
Dit voel soos 'n buitekamer in 'n vreeslike raserige plek. Die bure klink of hulle in jou sitkamer sit.
Driftsands 36 se terugvoer
Ons is baie jammer om te hoor julle het nie julle verblyf geniet nie. Dis die eerste keer wat ons enige negatiewe terugvoer van ons gaste ontvang. Van persoonlike ondervinding kan ek getuig dat dit 'n stil woonstel gebou is waar die reels en regulasies van die gebou deurentyd deur die opsigter toegepas word.
Madre B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Plek is netjies. Sal beslis weer kom kuier.
Driftsands 36 se terugvoer
Ons is baie dankbaar julle het dit geniet. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves!
Petro B - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Driftsands 36 se terugvoer
Goeie dag Petro,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer!
Emmanuel G - Nov 2019
Algehele gradering
Klein en bogemiddeld.
Driftsands 36 se terugvoer
Goeie dag Manie,
Baie dankie vir julle terugvoering. Hoop om julle weer te huisves.
Matthew D - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies veilig en gerieflik.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer die goeie kommentaar. Ons sal jou graag weer akkommodeer.
Janine C - Sep 2019
Algehele gradering
Great location, clean and neat.
Driftsands 36 se terugvoer
Good day, thank you so much for the good review. We appreciate it so much. We hope we can accommodate you again soon.
Sonja V - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly as julle dit so baie geniet het en hoop om julle binnekort weer te sien.
Johan J - Jul 2019
Algehele gradering
Aangename mense, baie mooi plekkie. Veilig en bekostigbaar.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly ons kon aan julle behoeftes voldoen. Hoop ons sien julle gou-gou weer!
Marinda S - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike vakansieplekkie.
Lees meerDriftsands 36 se terugvoer
Goeiedag Marinda,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle het julle verblyf geniet, maar om 'n gebou in stand te hou, veral by die kus, moet daar ongelukkig van tyd tot tyd instandhouding gedoen word. Soos julle sekerlik agtergekom het, probeer ons die gebou in 'n uitstekende kondisie te hou.
Ons ontvang julle graag weer met ope arms!
Groete,
Driftsands 36
Ida D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf en waarde vir geld.
Driftsands 36 se terugvoer
Goeie dag Ida
Baie dankie vir die terugvoer. Ons kan nie wag om julle weer te huisves nie. Ons is bly julle het die geniet.
Vivian D - Jun 2019
Algehele gradering
Clean, well situated, quiet and a great view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, goed geleë, stil en 'n pragtige uitsig.
Dankie vir 'n goeie verblyf, rustig en pragtige uitsig oor die see.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Driftsands 36 se terugvoer
Good day, thank you for the positive feedback. We are glad you had a good rest. We hope to see you soon.
Bianca E - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike mense.
Driftsands 36 se terugvoer
Ons is ongelooflik dankbaar om goeie terugvoer te ontvang! Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom nie.
Zelda W - Mei 2019
Algehele gradering
We really enjoyed our stay and could not find fault with anything!
Driftsands 36 se terugvoer
Good day,
We are really glad that you enjoyed the stay and that we have met your expectations. We can't wait to see you again!
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Elzanne R - Apr 2019
Algehele gradering
Alles en nog meer as wat ek na uitgesien vir die vakansie.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Elzanne. Ons is baie bly as ons jul verwagtinge oortref het.
Sien uit daarna om julle weer te sien!
Pieter L - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Driftsands 36 se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die resensie. Julle is enige dag weer welkom.
Groete,
Driftsands 36
Jj J - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Driftsands 36 se terugvoer
Ons is baie bly ons kon julle akkommodeer. En is nog meer bly as julle dit geniet het en goed uitgerus het.
Isabel B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie goed geleë, super netjies en vriendelike mense.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is baie bly as julle alles positief beleef het en hoop om julle gou-gou weer te ontvang.
Wouter W - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en die woonstel is netjies.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit word waardeer. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
Henk G - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig met briljanbte uitsug oor die see
Lees meerDriftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle darem lekker kon swem in die see. Ons hoop julle kom kuier gou weer vir ons.
Tonie F - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en veilig.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is altyd bly om te hoor as ons gaste 'n heerlike wegbreek gehad het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Neels O - Aug 2018
Algehele gradering
Die woonstel was goed toegerus en die see-uitsig was baie goed.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en dat ons aan julle behoeftes kon voldoen. Ons hoop ons sien julle binnekort weer!
Ronel G - Jul 2018
Algehele gradering
Dis asof ek my huis saam gebring het, met alles daar , veral die kombuis.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou en ons is baie bly ons het aan julle behoeftes voldoen. Ons sien uit daarna om julle weer te sien!
Johan D - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was ons eerste probeerslag met die webwerf en ons is beslis nie teleurgesteld nie.
Driftsands 36 se terugvoer
Ons is baie bly ons kon aan julle behoeftes voldoen. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Driftsands 36
Melissa K - Mei 2018
Algehele gradering
Excellent.
Driftsands 36 se terugvoer
We are very pleased that you enjoyed your stay. We are looking forward to seeing you again soon.
Johan K - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was awesome.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie kommentaar.
Ons is baie bly julle het dit so baie geniet. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.
Lizette D - Apr 2018
Algehele gradering
Het baie geniet. Mooi, netjiese plekkie.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Mark D - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Driftsands 36 se terugvoer
Ons is baie bly ons kon julle akkommodeer en dat julle dit so baie geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
Dirk K - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties lekker.
Driftsands 36 se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer.
Amy G - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was regtig baie gemaklik en het baie tuis gevoel.
Driftsands 36 se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente. Ons is baie bly ons kon julle akkommodeer en sien daarna uit om julle weer te sien.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 5, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom