Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands 36

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode. 'n Boete van R500 sal gehef word indien daar in die eenheid gerook word.
- Bring asb. jou eie badhanddoeke, swemhanddoeke en toiletware.
- DStv-gesinspakket is beskikbaar.
- Gaste het toegang tot een parkeerplek. Enige ekstra voertuie sal R25 per nag beloop en 'n sleepwa R30 per nag. Dit is direk aan die beheerliggaam van Driftsands betaalbaar met aankoms.
- Indien gaste vroeër uitklok as bespreek, sal geen fooie terugbetaal word nie.
- Alle wysigings of kansellasies van die bespreking moet skriftelik gedoen word.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie en indien gaste skuldig bevind word, sal daar 'n R500 boete gehef word en die eenheid moet dadelik ontruim word.
- Let asb. daarop dat die waterlesing vir die eenheid op die 15de van elke maand deur die opsigter gelees word. As die 15de op 'n naweek val sal die lesing op die naaste werksdag geneem word. Indien die gas nie beskikbaar is om oop te sluit nie, behou die opsigter die reg om die eenheid oop te sluit en die lesing te neem.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHw9ghFLgiUuxe3bTEj3i6DJJ4Ob5Ti8R9N9XaHBvpCGS3I8P1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 5 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071258 30.874614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem