Dolphin Bay 2
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-weg 52b, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 935R1 645 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dolphin Bay 2 is in Ballito en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die eenheid het ook WiFi en 'n slim-TV. Gaste kan DStvNow kyk met behulp van hulle eie intekenbesonderhede.
Die woonstel het 'n omsetter wat die WiFi, TV en 'n liggie tydens beurtkrag aanhou.
Daar is 'n houtskoolbraai op die stoep en 'n plonspoel vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel, direk voor die eenheid.
Slaapplek
’n Bespreking by Dolphin Bay 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 601
Jaar gelys 9
Ligging
- Compensation-weg 52b, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphin Bay 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-weg 52b, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom