Denmark Farm Stay
Beskrywing
Die terrein is tussen hoë bome en gras geleë. Gaste moet asb. hul eie kamptoerustng saambring. daar is geen komers of beddens nie. Stort- en toiletgeriewe, asook kragpunte is beskikbaar.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf maak van sonkrag en omsetters gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Ons woon op die perseel.
Iemand sal gaste groet en na hul kamer wys.
Gaste kan direk toegang tot die Hideaway Cabin kry, maar is welkom om by die plaashuis 'n draai te maak voordat hulle na die huisie gaan.
Inkloktyd: 14:00 - 20:00
Uitkloktyd: Voor 10:00
Die WiFi-kode is op die yskas.
Gaste is welkom om op die plaas rond te stap en die Karoo-lug te geniet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Daar is slaapplek vir 3 gaste. Die kamer het ook 'n stort en toilet. Gaste kan die gemeenskaplike braai en kombuis met 'n yskas, vrieskas, broodrooster, ketel en mikrogolf gebruik. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf maak van sonkrag en omsetters gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Ons woon op die perseel.
Iemand sal gaste groet en na hul kamer wys.
Gaste kan direk toegang tot die Hideaway Cabin kry, maar is welkom om by die plaashuis 'n draai te maak voordat hulle na die huisie gaan.
Inkloktyd: 14:00 - 20:00
Uitkloktyd: Voor 10:00
Die WiFi-kode is op die yskas.
Gaste is welkom om op die plaas rond te stap en die Karoo-lug te geniet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort. Daar is 2 dagbeddens in die groot kombuisarea vir 2 ekstra gaste. Die woonstel het sy eie privaat ingang en braai-area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf maak van sonkrag en omsetters gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Ons woon op die perseel.
Iemand sal gaste groet en na hul kamer wys.
Gaste kan direk toegang tot die Hideaway Cabin kry, maar is welkom om by die plaashuis 'n draai te maak voordat hulle na die huisie gaan.
Inkloktyd: 14:00 - 20:00
Uitkloktyd: Voor 10:00
Die WiFi-kode is op die yskas.
Gaste is welkom om op die plaas rond te stap en die Karoo-lug te geniet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 3 gaste, verkieslike 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n dubbelbed en 'n dagbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n area met 'n yskassie, ketel en broodrooster. Die eenheid het ook 'n TV, waaier, privaat ingang en 'n gemeenskaplike kombuis.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf maak van sonkrag en omsetters gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Ons woon op die perseel.
Iemand sal gaste groet en na hul kamer wys.
Gaste kan direk toegang tot die Hideaway Cabin kry, maar is welkom om by die plaashuis 'n draai te maak voordat hulle na die huisie gaan.
Inkloktyd: 14:00 - 20:00
Uitkloktyd: Voor 10:00
Die WiFi-kode is op die yskas.
Gaste is welkom om op die plaas rond te stap en die Karoo-lug te geniet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 2 dagbeddens in die kombuis en sitarea. Daar is ook 'n buitebad met 'n uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en konveksieplaat toegerus. Hierdie eenheid het ook 'n kaggel, stoep en privaat ingang. 'n Klein kinderbed kan in die kamer geplaas word indien nodig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf maak van sonkrag en omsetters gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Ons woon op die perseel.
Iemand sal gaste groet en na hul kamer wys.
Gaste kan direk toegang tot die Hideaway Cabin kry, maar is welkom om by die plaashuis 'n draai te maak voordat hulle na die huisie gaan.
Inkloktyd: 14:00 - 20:00
Uitkloktyd: Voor 10:00
Die WiFi-kode is op die yskas.
Gaste is welkom om op die plaas rond te stap en die Karoo-lug te geniet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom