De Bakke Terrace 97
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Georgeweg, De Bakke, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
De Bakke Terrace 97 in Mosselbaai bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, die strand, talle aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n buitebraai en 'n pragtige see-uitsig. Gaste het toegang tot parkeerplek vir 1 klein voertuig in 'n motorhuis en daar is 'n oop parkeerplek vir nog 'n voertuig.
Slaapplek
’n Bespreking by De Bakke Terrace 97 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 150
Jaar gelys 8
Ligging
- Ou Georgeweg, De Bakke, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Georgeweg, De Bakke, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom