LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cosy Room on Pinnacle Point | LekkeSlaap
+18

Cosy Room on Pinnacle Point

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Mosselstraat, Pinnacle Point Villa 19 Eenheid 4, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Cosy Room on Pinnacle Point is in die Pinnacle Point Gholflandgoed geleë en het slaapplek vir 2 gaste. Let daarop dat die eienaars die villa deel met gaste.

Dié slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. WiFi en 'n TV met DStv is in die kamer beskikbaar.

Die binnebraai-area het 'n skuifdeur wat na die stoep lei. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n etenstafel. As gaste die gebruik van 'n kombuis benodig, kan hulle die eienaar se kombuis deel.

Die veiligheidskompleks het 'n swembad, 'n spa, 'n klubhuis, 'n gimnasium en tennisbane. 'n Casino is by die ingang van die landgoed geleë en gaste kan heerlike etes in die klubrestaurant geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Cosy Room on Pinnacle Point
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vanaf Mosselstraat, Pinnacle Point Villa 19 Eenheid 4, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Room on Pinnacle Point het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Mosselstraat, Pinnacle Point Villa 19 Eenheid 4, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5YTAyNjliLWMwMDYtNDgxZi04YTk3LTIyZTcwNGE3NTc5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 17 5 1 5 1 Pinnacle Road Pinnacle Point Villa 19 Unit 4 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.197536049581 22.09528418997
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!