Mill Cottages
Beskrywing
Dié 65m²-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis- en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV. Buite is daar 'n balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Hout word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Gratis tee, koffie, suiker en melk.
Huisreëls
Elke kothuis word daagliks skoongemaak.
Linne word elke derde dag omgeruil vir gaste wat langer bly.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar vir gaste wat hul wasgoed teen 'n minimale koste wil laat was.
Kinders 2 jaar en jonger bly gratis.
Kinders 12 jaar en jonger kry 15% afslag.
Ekstra beddens/matrasse: R500 per nag.
Kinderoppasdiens: R50-00 per uur of 'n gedeelte daarvan; R65 per uur of 'n gedeelte daarvan na middernag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 80m²-kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV. Daar is 'n beskutte balkon met sitplek en 'n etenstafel. Buite is 'n piekniekbankie en braaigeriewe. Hout word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Gratis tee, koffie, suiker en melk.
Huisreëls
Elke kothuis word daagliks skoongemaak.
Linne word elke derde dag omgeruil vir gaste wat langer bly.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar vir gaste wat hul wasgoed teen 'n minimale koste wil laat was.
Kinders 2 jaar en jonger bly gratis.
Kinders 12 jaar en jonger kry 15% afslag.
Ekstra beddens/matrasse: R500 per nag.
Kinderoppasdiens: R50-00 per uur of 'n gedeelte daarvan; R65 per uur of 'n gedeelte daarvan na middernag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis-, eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sit-area het 'n kaggel en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en buite is daar 'n onderdakstoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Hout word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Gratis tee, koffie, suiker en melk.
Huisreëls
Elke kothuis word daagliks skoongemaak.
Linne word elke derde dag omgeruil vir gaste wat langer bly.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar vir gaste wat hul wasgoed teen 'n minimale koste wil laat was.
Kinders 2 jaar en jonger bly gratis.
Kinders 12 jaar en jonger kry 15% afslag.
Ekstra beddens/matrasse: R500 per nag.
Kinderoppasdiens: R50-00 per uur of 'n gedeelte daarvan; R65 per uur of 'n gedeelte daarvan na middernag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impafana Plaas, C6, Caversham-vallei, Balgowan, KwaZulu-Natalse Middellande, 3275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom