Cabbage Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Endebeni-plaas D18, Lidgetton, Howick, 3720, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cabbage Cottage bied selfsorgverblyf op 'n plaas in Howick in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande. Die kothuis bied 'n uitsig oor die natuurlike omgewing en is dus ideaal vir 'n ontspannende vakansie.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 2 etenstafels met stoele en die leefarea het rusbanke en 'n losstaande kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Cabbage Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Celine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Endebeni-plaas D18, Lidgetton, Howick, 3720, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cabbage Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dargle Balgowan Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Endebeni-plaas D18, Lidgetton, Howick, 3720, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom