Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikkurim Inn

Forest Room
Vanaf
Vanaf R730
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien. Verder is daar 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n privaat binnehof met 'n tafel en stoele waar gaste in die tuin kan ontspan met óf 'n oggendkoffie óf 'n skemerkelkie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Die Olive Oak-eenheid word met trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olive Oak
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Olive Oak is 'n luukse selfsorg-eenheid op die tweede verdieping. Hierdie eenheid is geskik vir 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n kombuis met bykomstighede soos 'n klein tweeplaatsoond, mikrogolfoond en volledige kombuistoerusting. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is parkeerplek vir een voertuig, lugversorging, 'n waaier en handdoeke word voorsien. Hierdie eenheid is nie geskik vir gaste in rolstoele of iemand wat sukkel om trappe te klim nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Olive Oak-eenheid word met trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wentelbaanstraat 9, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f8234015d09b8ad64eb93ac31d1ef63eb25f1c056af2bfd6a66e182bec463a346c73771c36b141a03f2f58671d022c713f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 9 Wentelbaan Street Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.5041378 30.9989016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem