Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa & Beach Studio

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 18 Sep 2024.

Weeksdagaanbod

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 12 Jun 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 7 Aug 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Sep 2024 tot 20 Nov 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2023 tot 04 Jan 2024 en 26 Mar 2025 to 24 Apr 2025.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2023 tot 04 Jan 2024 en 26 Mar 2025 to 24 Apr 2025.

Prys sluit in
Beach Villa
Selfsorg.
Beach Studio
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Troeteldier-eienaars: Kontak asb. die gasheer vooraf vir toestemming. Deposito, tariewe en besprekingsvoorwaardes sal deur die gasheer gestuur word.
- Let asb. dat die ateljee nie toegang tot die buite-area met die swembad het nie.
- Let wel dat die Kreepy Krauly nie verwyder mag word nie. Dit beskadig die swembadpomp. Gaste is verantwoordelik vir enige skade in die huis en die swembad.
- Die gashere is nie verantwoordelik vir enige diefstal/verlies of enige items wat agtergelaat word nie.
- Geen partytjies of rook word in die huis toegelaat nie - 'n skoonmaakfooi van R2000 word gehef en die skade is vir gaste se rekening.
- Geen ongemagtigde gaste word toegelaat nie.
- Gaste mag nie op die grasperk parkeer nie.
- Plaas asb. die tuinmeubels se kussings in die huis voor julle uitklok en op reënerige dae.
- Gaste is verantwoordelik vir enige verlies, skade aan eiendom en hul veiligheid en gesondheid.
- Swem is op eie risiko.
- Die huis het 'n alarmstelsel en gaste is verantwoordelik daarvoor om dit aan en af te skakel.
Gaste moet asb. seker maak dat die vuur geblus is voordat hulle gaan slaap.
Rook is in die verblyf verbode. Gaste mag buite rook.
'n Kampbedjie en opblaasmatras is op versoek beskikbaar.
Die Beach Villa kan slaapplek aan meer as 12 gaste bied indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 4, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb7b95f85450c5aba8895b5ad044c3488fb0edab3097026c1fe4cee723cf5c4520e4d06886cff35e971ceab8cb8a87217d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 4 Sandra Road Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.541394034189 31.215472429439
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem