Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa & Beach Studio

Beach Studio
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Beach Studio het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die sitarea het 'n dubbelbed en 'n TV met Netflix. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar, asook braaigeriewe. Daar is 1 veilige parkeerplek op die grondverdieping. Die eenheid het nie toegang tot die buite-area met 'n swembad nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Troeteldier-eienaars: Kontak asb. die gasheer vooraf vir toestemming. Deposito, tariewe en besprekingsvoorwaardes sal deur die gasheer gestuur word.
- Let asb. dat die ateljee nie toegang tot die buite-area met die swembad het nie.
- Let wel dat die Kreepy Krauly nie verwyder mag word nie. Dit beskadig die swembadpomp. Gaste is verantwoordelik vir enige skade in die huis en die swembad.
- Die gashere is nie verantwoordelik vir enige diefstal/verlies of enige items wat agtergelaat word nie.
- Geen partytjies of rook word in die huis toegelaat nie - 'n skoonmaakfooi van R2000 word gehef en die skade is vir gaste se rekening.
- Geen ongemagtigde gaste word toegelaat nie.
- Gaste mag nie op die grasperk parkeer nie.
- Plaas asb. die tuinmeubels se kussings in die huis voor julle uitklok en op reënerige dae.
- Gaste is verantwoordelik vir enige verlies, skade aan eiendom en hul veiligheid en gesondheid.
- Swem is op eie risiko.
- Die huis het 'n alarmstelsel en gaste is verantwoordelik daarvoor om dit aan en af te skakel.
Gaste moet asb. seker maak dat die vuur geblus is voordat hulle gaan slaap.
Rook is in die verblyf verbode. Gaste mag buite rook.
'n Kampbedjie en opblaasmatras is op versoek beskikbaar.
Die Beach Villa kan slaapplek aan meer as 12 gaste bied indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beach Villa
Vanaf R4 500
R4 500 R3 600
per eenheid
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Beach Villa is 'n dubbelverdiepinghuis en dit bied slaapplek aan 12 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Al die slaapkamers het lugversorging. Die hoofslaapkamer, tweede slaapkamer en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Daar is 'n enkelslaapbank en 'n dubbelslaapbank in die eerste leefarea. Die hoofbadkamer het 'n toilet, dubbelwasbak, bad en instapstort. Die badkamer op die onderste verdieping het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde badkamer is en suite en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die tweede oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 14 en rusbanke. Dié leefarea lei na die tuin met 'n onderdakpergola met buitemeubels, braaigeriewe en 'n swembad. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi en veilige, privaat parkeerplek vir tot 3 voertuie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Troeteldier-eienaars: Kontak asb. die gasheer vooraf vir toestemming. Deposito, tariewe en besprekingsvoorwaardes sal deur die gasheer gestuur word.
- Let asb. dat die ateljee nie toegang tot die buite-area met die swembad het nie.
- Let wel dat die Kreepy Krauly nie verwyder mag word nie. Dit beskadig die swembadpomp. Gaste is verantwoordelik vir enige skade in die huis en die swembad.
- Die gashere is nie verantwoordelik vir enige diefstal/verlies of enige items wat agtergelaat word nie.
- Geen partytjies of rook word in die huis toegelaat nie - 'n skoonmaakfooi van R2000 word gehef en die skade is vir gaste se rekening.
- Geen ongemagtigde gaste word toegelaat nie.
- Gaste mag nie op die grasperk parkeer nie.
- Plaas asb. die tuinmeubels se kussings in die huis voor julle uitklok en op reënerige dae.
- Gaste is verantwoordelik vir enige verlies, skade aan eiendom en hul veiligheid en gesondheid.
- Swem is op eie risiko.
- Die huis het 'n alarmstelsel en gaste is verantwoordelik daarvoor om dit aan en af te skakel.
Gaste moet asb. seker maak dat die vuur geblus is voordat hulle gaan slaap.
Rook is in die verblyf verbode. Gaste mag buite rook.
'n Kampbedjie en opblaasmatras is op versoek beskikbaar.
Die Beach Villa kan slaapplek aan meer as 12 gaste bied indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 4, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb7b95f85450c5aba8895b5ad044c3488fb0edab3097026c1fe4cee723cf5c4520e4d06886cff35e971ceab8cb8a87217d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 4 Sandra Road Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.541394034189 31.215472429439
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem