Banana Beach Holiday Resort
- Kapasiteit: 102 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toucanstraat 1, Banana Beach, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R860 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Banana Beach Holiday Resort is tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë en bied 'n verskeidenheid selfsorg-akkommodasie in chalets en grasdak-rondawels.
Die eenhede wissel in grootte van rondawels met 2 beddens tot 'n huis met 10 beddens. Elke eenheid beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamerarea met 'n TV, stoep met braaigeriewe asook onderdakparkeerplek.
Banana Beach Holiday Resort maak voorsiening vir konferensies en funksies vir groepe van 10 - 120. Dekor en etes kan gereël word.
Die oord het direkte toegang tot die houtpaadjie wat na die strand lei en die meeste eenhede het 'n see-uitsig.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Niels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Jaar gelys 10
Ligging
- Toucanstraat 1, Banana Beach, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Banana Beach Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melville Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 102 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toucanstraat 1, Banana Beach, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom