Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Manor Beach 403

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Ballito Manor Beach 403
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W
Gesin met tieners

Baie gerieflike woonstel.

Sal beslis weer soontoe gaan. Alles was skoon en netjies. Kan die woonstel beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdél L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdél L
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly in hierdie eenheid met sy lieflike uitsig en fantastiese ligging. Definitief 'n gunsteling van ons sover!

Dit is baie gemaklik dat die strand en Checkers Food loopafstand is. Woonstel baie goed toegerus. Alles was baie skoon en nuut. Ons het ook heeltyd elektrisiteit gehad gedurende stage 6 loadshedding d.m.v. 'n kragopwekker. Regtig 'n lekker vakansie gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ballito Manor Beach 403 se terugvoer

Goeiedag Magdel,
Ons is baie bly om te hoor julle het die tydjies by ons geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Ballito Manor Beach 403
Dewet K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste.

Absoluut perfek. Sien binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ballito Manor Beach 403 se terugvoer

Baie dankie DeWet. Ons is bly julle het lekker gebly. Sien julle gou weer.

Ballito Manor Beach 403
Adele M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Gesin met klein kinders

Nêrens anders weer bly!

Uitstekende ligging en diens en smaakvol toegerus, beslis 'n plek om weer na toe terug te kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ballito Manor Beach 403 se terugvoer

Baie Dankie Francois,

Ons sien uit om jul weer in die toekoms te verwelkom.

Groete
Jolande

Ballito Manor Beach 403
Gerda B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspannende wegbreek in 'n moderne, gerieflike eenheid met 'n asemrowende uitsig op die see en hoofstrand vanaf die balkon, met al die gerief tot jou beskikking.

Hierdie eenheid is 'n definitiewe moet vir paartjies, gesinne, vriende of familie. Selfs vir 'n winterwegbreek was die weer heerlik warm. Dit is 'n moderne eenheid wat hope spasie bied en ten volle toegerus is met als vir jou gerief. En jy hoef selfs nie te bekommer dat jy in die donker gelaat sal word nie, want Ballito Manor beskik ook oor hul eie kragopwekker. Die sekuriteit is van topgehalte en die asemrowende uitsig direk op die see en strand vanaf die balkon sit die kersie op die koek. Meeste plekke is binne loopafstand, so ook die strand. Ons sal hierdie eenheid enige tyd vir enige iemand aanbeveel, so moet nie dat die prys jou afskrik nie, want wat jy kry in ruil is dit uit en uit werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ballito Manor Beach 403 se terugvoer

Baie dankie Gerda. Ons sien uit om jul weer in die nabye toekoms te verwelkom.

Ballito Manor Beach 403
Monique K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K
Gesin met klein kinders

Uitstaande diens.

Die plek was tops, baie dankie vir al die geriewe en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ballito Manor Beach 403 se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom.
Groet

Ballito Manor Beach 403
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuduweg 102, Ballito Manor Beach 403, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e26d36a5f7554df5d566af69b14ae431d0b62ffb460b9be137a6c5505fc3d893fa1438296ccc6faee3246ef1f4f35eeeae4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 102 Kudu Road Ballito Manor Beach 403 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.532032518029 31.223316101328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem