Ballito Manor Beach 403
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuduweg 102, Ballito Manor Beach 403, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ballito Manor Beach 403 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige seefront-kompleks in Willard Beach in Ballito en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek van die stad se gewoel.
Hierdie ruim woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede skaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het. Daar is bad- en stortgeriewe beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met 4 stoele toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, en 'n tuimeldroër in 'n aparte opwaskamer.
Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n vol DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea lei na 'n groot balkon met 'n gasbraai, buite-etenstafel en 'n ongelooflike see-uitsig.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n kragopwekker en direkte toegang tot die strand. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by Ballito Manor Beach 403 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 2
Ligging
- Kuduweg 102, Ballito Manor Beach 403, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Manor Beach 403 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuduweg 102, Ballito Manor Beach 403, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom