LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arrowood 2 | LekkeSlaap
+38

Arrowood 2

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Arrowood 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lorinda L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda L
Saam met vriende

Baie netjiese woonstel, met 'n uitsig oor die see. Willie was 'n ongelooflike gawe gasheer. Skoon en gerieflik.

Dankie. Baie lekker gebly.

Marion T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion T
Gesin met klein kinders

Heerlike tyd gehad.

Die woonstel is baie goed ingerig met drie lieflike kamers en 'n mooi uitsig oor die see. Ons sal definitief weer in Arrowood 2 bly as ons weer Plettenberg Bay toe kom.

Sithokoziso S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sithokoziso S
Saam met vriende

Amazing.

Situated in such a convenient location overlooking the ocean.

Charice T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charice T
Gesin met klein kinders

Fantastic. Friendly host.

Thank you to Willie and his wife who welcomed us at the accommodation. Everything was nice in the apartment. We were provided with maps to showcase what we can do not just in Plettenberg Bay, but on the Garden Route as well. Beach and shops near by and lots to see.

Ed D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed D

Baie netjies, ruim en perfekte ligging.

Ons het die tydjie daar regtig baie geniet. Alles is net reg, lekker ruim leef-area, braaiplek, ruim kamers, perfekte ligging en veilige parkering. Ons sal beslis weer 'n bespreking daar maak in die toekoms, indien moontlik.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perestrellostraat, Arrowood-kompleks 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafe67cc69816b96a4eb3498d8865a3507849a0acd68fefe1ab08c120d471f44aa019fa87a24612f6300cd349356173eb8457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag(plek vir 6) 5 5 1 5 Perestrello Street No. 2 Arrowood Complex 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.057471311415 23.374229186508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!