LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arrowood 2 | LekkeSlaap
+38

Arrowood 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perestrellostraat, Arrowood-kompleks 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Arrowood 2 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel in Plettenbergbaai. Dis in 'n veilige kompleks met 'n eie onderdakparkeerplek en ekstra oop parkeerarea binne die kompleks. Die kompleks is net 350 m van Central Beach en 200 m van die stad se hoofstraat af. Die naaste restaurant is binne 50 m van die hek af.

Die woonstel beskik oor ??3 slaapkamers, 2 badkamers met storte, 1 en suite-badkamer en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, sitkamer en eetarea. Die eerste en tweede slaapkamers het koninggrootte-beddens wat omskep kan word in 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n elektriese oond met 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike stoele, 'n Full HD slim-TV met Netflix, strooming en gratis WiFi. Skuifdeure lei na 'n privaat balkon met 'n ingeboude braai-area en 'n pragtige uitsig oor die oseaan en die strandmeer.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en gratis wasgoedgeriewe met wasmasjiene en tuimeldroërs.

Slaapplek

’n Bespreking by Arrowood 2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Arrowood 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Perestrellostraat, Arrowood-kompleks 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arrowood 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perestrellostraat, Arrowood-kompleks 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafe67cc69816b96a4eb3498d8865a3507849a0acd68fefe1ab08c120d471f44aa019fa87a24612f6300cd349356173eb8457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag(plek vir 6) 5 5 1 5 Perestrello Street No. 2 Arrowood Complex 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.057471311415 23.374229186508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!