Annie's Self Catering
Beskrywing
Eenheid 1 beskik oor 2 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n koninggrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons versoek vriendelik dat gaste ons meubels en toerusting versigtig behandel.
Die eenhede word daagliks skoongemaak buiten openbare vaksniedae.
Hou asb. geraas op 'n redelike vlak.
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie. Gaste sal gevra word om die perseel te verlaat aangesien dit steurend vir ander gaste kan wees.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien gereël.
Neem kennis dat daar geen kredietkaartgeriewe is nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus. Dié kamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons versoek vriendelik dat gaste ons meubels en toerusting versigtig behandel.
Die eenhede word daagliks skoongemaak buiten openbare vaksniedae.
Hou asb. geraas op 'n redelike vlak.
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie. Gaste sal gevra word om die perseel te verlaat aangesien dit steurend vir ander gaste kan wees.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien gereël.
Neem kennis dat daar geen kredietkaartgeriewe is nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 3 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, 'n oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons versoek vriendelik dat gaste ons meubels en toerusting versigtig behandel.
Die eenhede word daagliks skoongemaak buiten openbare vaksniedae.
Hou asb. geraas op 'n redelike vlak.
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie. Gaste sal gevra word om die perseel te verlaat aangesien dit steurend vir ander gaste kan wees.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien gereël.
Neem kennis dat daar geen kredietkaartgeriewe is nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordon-rylaan 22, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom