Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

46 @ Mtwalume

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Aantal gaste is beperk tot die aantal gaste wat bespreek is. Nie meer as 8 gaste word toegelaat nie.

Geen hennepartytjies of rampartytjies word toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir gesinne en familiegroepe geskik.

Troeteldiere is welkom, maar slegs onder streng voorwaardes. Gaste moet asb. navraag oor die ekstra troeteldierfooi doen waneer hulle bespreek. Troeteldiere moet ten volle ingeënt wees.

Vuurwerke is verbode.

Daar is 'n slim-TV met 'n DStv-koppelpunt indien gaste hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -kabels en -afstandbeheer wil saambring.

Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 714
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 714
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 714
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dekweg 92, Mtwalume Holiday Resort, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA680ecc00731fd8f1cabf59bc592ed543e31d014c33187fc33d07d8d78b8588fc256855be80e37b0767fdc87cf8d5bc86be49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 714 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 92 Dek Road Mtwalume Holiday Resort 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.4890624 30.6290451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem