43 Sea-esta
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mtwalume Vakansieoord, Dekweg 92, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 050R735 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
43 Sea-esta is 'n selfsorgwoonstel in die Mtwalume Vakansieoord in die hartjie van Mtwalume net 600 m vanaf die see.
Die woonstel het slaapplek vir nie meer as 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n gastebadkamer op die grondverdieping. Let asb. dat hierdie verblyf slegs geskik is vir gesinne en slegs 6 gaste kan akkommodeer, insluitend kinders.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n privaat stoep met 'n ongelooflike uitsig oor die oord en op die berge. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n oopvou-dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Lugversorging is in al die kamers beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 5 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Premium DStv-kanale.
Slaapplek
’n Bespreking by 43 Sea-esta sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Eurika Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 95
Jaar gelys 6
Ligging
- Mtwalume Vakansieoord, Dekweg 92, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 43 Sea-esta het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mtwalume Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mtwalume Vakansieoord, Dekweg 92, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom