Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 Harborview Heights

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet die volle name en ID-nommers van alle gaste voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan Dinsdag tot Saterdag op versoek voorsien word.
Linne en handdoeke word ná 3 nagte vervang.
Die maksimum aantal gaste in die woonstel mag nie oorskry word nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Stilte tussen 22:00 en 05:00.
Die gebou het 'n aandklokreël tussen 22:00 en 06:00.
Rook is binnenshuis verbode.
Die gebruik van die woonstel is streng vir vakansiedoeleindes.
Sakereisigers word verbied om hul besigheid op die perseel te bemark.
Die woonstel mag nie vir enige onwettige handel of aktiwiteite gebruik word nie.
Geen alkoholgebruik word in enige gemeenskaplike areas van die gebou en perseel toegelaat nie.
Voertuie wat in die verkeerde parkeerplekke geparkeer word, sal met 'n verwyderingsfooi vasgeklem word.
Gaste moet die reëls van die kompleks nakom. Indien nie, kan dit tot uitsetting of 'n boete, wat deur die beheerliggaam uitgereik word, lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard 5, Harbourview Heights 35, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA232fec910cf4f73ffa727fbf590f7492566397d69fc710abe79b7c8305a97d9a7b6260d0a0957e11afe361e7fe6ff0217b06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 5 Timeball Boulevard 35 Harbourview Heights 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8721109 31.0494254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem