Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Habour View Heights

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die ID-nommers en volle name van alle gaste word vereis sodra 'n bespreking bevestig word.

'n Vertrekskoonmaakfooi word gehef.

'n Komplimentêre skoonmaakdiens word van Dinsdae tot Saterdae op versoek voorsien. Gaste kan dit reël deur 'n WhatsApp te stuur.

Linne en handdoeke word na 3 nagte geruil.

Geen geraas tussen 22:00 en 05:00 nie. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal daar 'n boete gehef word of gaste sal uitgesit word.

Die aandklokreël vir die gebou is 22:00 - 06:00. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal daar 'n boete gehef word of gaste sal uitgesit word.

Geen besoekers word toegelaat nie.

Die maksimum kapasiteit van die eenheid mag nie oorskry word nie. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal daar 'n boete gehef word of gaste sal uitgesit word.

Gaste mag nie dagga, damprooktoestelle of sigette in die woonstel of gemeenskaplike areas van die gebou (bv. gange) rook nie. Gaste mag slegs sigarette op die balkon rook.

Gaste mag slegs die woonstel vir vakansiedoeleindes gebruik. Indien die woonstel vir sakebesoeke gebruik word mag die gaste nie hul besigheid/maatskappy op enige manier adverteer of bemark in die gebou of op die perseel nie. Dus mag gaste nie aan bure se deure klop nie, pamflette mag nie onder deure deurgestoot word nie en gaste mag nie sake op die perseel doen nie. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal daar 'n boete gehef word of gaste sal uitgesit word.

Die woonstel mag nie vir enige handeldryf-aktiwiteite of onwettige aktiwiteite gebruik word nie. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal daar 'n boete gehef word of gaste sal uitgesit word.

Geen alkohol mag in die gemeenskaplike areas van die gebou gebruik word nie. Dit sluit die gange, parkeerplek en hysbak in. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal daar 'n boete gehef word of gaste sal uitgesit word.

Voertuie wat in die verkeerde parkeerplekke staan sal geklamp word en 'n verwyderingsboete sal gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 5, Harbour View Heights, Point Waterfront 33, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22fd5bc2bea5bb62608fe76a0a541ff681f690632c7feba2c8d25799cb2a0488e76bc3fa22f7aa6b3a93352e4731d1bde403?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 5 Timeball Boulevard 33 Harbour View Heights, Point Waterfront 4069 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8721206 31.0494109
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem