Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Key Largo

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is via elektroniese fondsoorplasing (EFT) voor die inklokdatum direk aan die eienaar betaalbaar. Dit sal terugbetaal word deur middel van EFT binne 3 dae na die uitklokdatum indien daar geen breekskade of verlies was nie.

Ligte skoonmaakdienste wat tydens jou verblyf gebied word kan vooraf teen R160 per skoonmaaksessie gereël word (wasgoed uitgesluit). Dit is saam met die breekskadedeposito voor die inklokdatum betaalbaar.

Indien daar gaste bly wat nie deel van die bespreking was nie, sal die instansie vereis dat alle gaste die perseel ontruim sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAoucXG8zjssfgiJl6GxkVVcvX1qBKj6QqyuzYte9MWaLC25q0F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag (plek vir 6) 72 5 1 5 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -30.072227591788 30.873403251172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem