Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Adante

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 29 Mrt 2024 tot 13 Jun 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Adante 29 het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 16.
- Sou gaste meer volwassenes in die huis wou akkommodeer, pleks van kinders, moet daar asb. hieroor navraag gedoen word. Let dat 'n ekstra fooi gehef mag word aangesien die eenheid nie regtig vir meer as 4 volwassenes geskik is nie.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
- Slegs die aantal gaste waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Let asseblief daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. daarop dat gaste die reëls van die woonstel en die kompleks te alle tye moet gehoorsaam.

Die terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito beloop R1000 en is direk betaalbaar aan die eienaar voor die tyd via 'n elektroniese fondsoorplasing (EFT). Die breekskadedeposito word terugbetaal via elektroniese fondoorplasing binne 3 dae nadat jy uitgeklok het mits alles in orde is.

'n Bolangse skoonmaakdiens is beskikbaar teen R300 per dag gedurende jou verblyf (wasgoed uitgesluit). Dit moet voor die tyd gereël word en is betaalbaar saam met die breekskadedeposito.

Laatinklok en voortydige vertrek kan vooraf gereël word. Die normale inklok-ure is van 14:00 tot 18:00 en uitklok is van 07:00 tot 09:00.

Vir groot groepe, kyk asb. ook na ons ander eenhede, 2 en 6 Key Largo wat in 'n kompleks met verskeie geriewe geleë is. Ons het ook 412 L'Escalier in Amanzimtoti beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middleton-weg 8, Adante 29, Winklespruit, 4026, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3b07b40d0c7a9d85a2c1d6e058cb422c324eac6af6a37ef4b2dda4a354537c3358262d3079ee7095891dacaee943420e73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 8 Middleton Road Adante 29 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.0959336 30.860728
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem