Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

242 Spinnaker Penthouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens kan van Dinsdag tot Saterdag op versoek voorsien word.
Linne en handdoeke sal na elke verblyf van 3 nagte verander word.
Let asb. daarop dat geraas nie in enige gemeenskaplike areas van die gebou toegelaat word nie en die gebou het stiltetyd van 22:00 tot 05:00.
Gaste moet asb. tydens hul verblyf by die reëls van die kompleks hou.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die maksimum besetting mag nie oorskry word nie.
Geen rook word in die woonstel of in die gemeenskaplike areas van die gebou toegelaat nie.
Gaste mag die woonstel slegs vir vakansiedoeleindes gebruik. Indien die woonstel deur korporatiewe gaste gebruik word, word hierdie gaste nie toegelaat om hul besigheid op enige manier of vorm in die gebou of op die perseel te bevorder nie.
Die woonstel mag nie gebruik word vir enige besigheid waar enige onwettige handel betrokke is nie.
Geen alkoholverbruik word in enige gemeenskaplike areas van die gebou soos die gang, parkeerarea en hysbak toegelaat nie.
Voertuie wat in verkeerde parkeerplekke geparkeer word, sal vasgeklem word en 'n R 500 verwyderingsfooi sal gehef word.
Gaste kan onderhewig wees aan boetes of uitsetting as hulle nie by die reëls hou nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 520
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 520
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 520
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahatma Gandhi 180, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e160cadd15d3813c052afc845e7e908a6b3521774c7b5ce5beef82e2eb293936ab41843eb675818e4f7835236c649d9106f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag (plek vir 6) 180 Mahatma Gandhi Point Waterfront 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.869793706015 31.0434061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem