- Aurora(3)
- Churchhaven(1)
- Doringbaai(7)
- Duyker Eiland(10)
- Dwarskersbos(61)
- Elandsbaai(24)
- Grottobaai(18)
- Hopefield(6)
- Jacobsbaai(65)
- Klawer(5)
- Laaiplek(11)
- Lambertsbaai(79)
- Langebaan(389)
- Lutzville(4)
- Paradise Beach(24)
- Paternoster(211)
- Redelinghuys(2)
- Saldanha(36)
- St. Helenabaai(180)
- Strandfontein(22)
- Velddrif(101)
- Vredenburg(20)
- Vredendal(10)
- Yzerfontein(171)
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1478 lekke plekke om te bly
Heimsélah is 'n lieflike woonstel op die eerste verdieping in Bekbaai, Paternoster. Dit bied ruim selfsorgverblyf e...
The Windmill is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Helios Place-kompleks in Langebaan. Die kompleks is mind...
Katspoegie is in die kusdorpie Yzerfontein. Dit is 'n bekoorlike en rustige selfsorg-vakansiehuis net 'n klipgooi v...
Duintjie is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Dwarskersbos. Dit is net 'n entjie vanaf die strand, wat dit ideaal...
21 Sunbird is in die bekoorlike kusdorpie Yzerfontein geleë en is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis vir gesinne of ...
The Booth Cottage bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang, in die Longacres Country Estate, Langebaan. Di...
Harbour Lights is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die vissersdorp Port Owen. Dit bied 'n rustige wegbreek naby di...
C-Kardoesie is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Duyker Eiland in St Helenabaai. Dit bied gehalteverblyf aan die Wesk...
Duifieklip is 'n seefront-strandhuis in Hannasbaai, St Helenabaai. Dit is klipgooi vanaf die hoogwatermerk en stapa...
Salty Sandals bied selfsorgverblyf in ’n dubbelverdiepinghuis aan die pragtige Weskus. Dié luukse huis is naby die ...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer