Indien jy Bethulie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bethulie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethulie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethulie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bethulie akkommodasie
16 lekke plekke om te bly
Bethulie Guest Farm is 'n historiese familiehuis, omring deur die Karoo se grasveld met berge in die agtergrond. Di...
The Aloes is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Bethulie met 'n uitsig oor die Hennie Steynbrug en die lieflik...
Bethulie Manor is in Bethulie, 'n dorpie in die suidelike Vrystaat, tussen die Vrystaatse koppies geleë. Die dorp i...
Lavender Rose bied gerieflike verblyf met 'n opsionele ontbytopsie in 'n knus kothuis op 'n residensiële eiendom wa...
Oppie Koppie is in Bethulie geleë. Hier kan gaste die panoramiese uitsig oor die Gariepmeer, die Oranjerivierbrug e...
Wild Olive Cottage is in Bethulie, 'n klein dorpie in die suide van die Vrystaat en dit is tussen tipiese Vrystaat-...
Selah Guest Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in die historiese dorpie Bethulie. Hierdie verb...
Karoo Pandok is 'n gastehuis wat op 'n plot in die pragtige, geskiedkundige dorp Bethulie geleë is. Dis die ideale ...
The Old Watchmakers Guesthouse is in Bethulie in die Vrystaat geleë. Die gastehuis bied verblyf in 6 gastekamers. ...
Rus n Bietjie Gastehuis - bied verblyf in 'n unieke houthuisie onder reusebome in Bethulie en is perfek vir 'n roma...