Indien jy Venterstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Venterstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Venterstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Venterstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Venterstad akkommodasie
Bladsy 9 - 2 lekke plekke om te bly
Mooiplaas Plaasverblyf bied selfsorgverblyf op 'n skaapplaas 47 km vanaf Aliwal-Noord tussen Bethulie en Smithfield...
KaiKai B&B is in Steynsburg in die Oos-Kaap geleë en bied verskeie keuses van gerieflike kamers vir ons gaste aan. ...
Mautanrho Guest House is in Steynsburg, in die Oos-Kaap, geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike ...
Palmietfontein Gastehuis is op 'n plaas sowat 12 km buite Colesberg geleë. Let asb. daarop dat 'n 5,1 km lange gron...
Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm is 6 km vanaf Colesberg en naby die N1 nasionale pad. Dit is ’n oase in die pragt...
Jakkals se gat is 'n knus selfsorghouthuisie op 'n plaas 40 km vanaf Bethulie in die Vrystaat. Die huisie is ideaal...
Little Farms is 'n rustige plaasstyl-gastehuis op die buitewyke van Colesberg, halfpad tussen Johannesburg en Kaaps...
Karoo Ridge Eco-lodge is in die Karoo Ridge-bewarea, sowat 58 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié lodges...
Figtree is in Colesberg en bied gehalteverblyf aan 'n klein gesin of sakereisiger. Dit is naby die N1-hoofweg, wink...
The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste...