Lees regte resensies van Suidelike Skiereiland van 484 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidelike Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Suidelike Skiereiland akkommodasie
Bladsy 7 - 360 lekke plekke om te bly
Casa Delfina bied gehalteverblyf in Bayview Heights met 'n uitsig oor die Simonstad-hawe. Dit is ideaal vir sakerei...
Beaches and Mountains bied verblyf op 'n residensiële perseel in Murdock Valley in Simonstad, met 'n pragtige uitsi...
Kommetjie Rus is 'n selfsorghuis is Kommetjie. Hierdie eiendom is naby die strand en dit is ideaal vir 'n gesin of ...
Storyhouse is stapafstand vanaf Long Beach in Kommetjie geleë. Kommetjie is sowat 40 minute se ry vanaf Kaapstad In...
Oceangolf Guest House bied verblyf in gastekamers en selfsorgeenhede en is teen die hange van Chapman's Peak in Noo...
Nin's Studio is 'n lieflike ateljeewoonstel in Vishoek, Kaapstad, en is 'n 10 minute se stap vanaf die strand, wink...
Surfers Penthouse is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 6 in Muizenberg. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see en Val...
A Stones Throw Cottage bied veilige selfsorgverblyf in die kusdorpie, Vishoek. Die eiendom is naby die strand en sp...
Safari Lodge Home is 'n houthuis met uitsigte oor die vallei en op die berg in Glencairn, net 2 km van die strand a...
Tweni Cottage is weggesteek tussen Kalkbaai en Simonstad in die Silvermine Valley. Die kothuis bied 'n uitsig oor d...