Indien jy Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Strand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Strand akkommodasie
Bladsy 9 - 287 lekke plekke om te bly
Grace to Grace is in die kusdorp, Strand, wat net 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe af is, geleê. Die s...
Die unieke eiendom is op 'n veilige gholflandgoed teen die strandfront van Valsbaai geleë. Die villa is in die Stra...
Purple Daisy Guest Studio is 'n selfsorgwoonstel wat in die kusdorp Strand geleë is. Dié ateljee is ongeveer 900 m ...
Hibernian Towers 10.02 is 'n selfsorgwoonstel op die tiende verdieping van 'n woonstelgebou in die Strand in die We...
Snooze-Inn is in die Strand aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai. Dié atelj...
Strand Berg & Sea View bied stylvolle selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van die Strand. Di...
111 On De Ruyter is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Strand. Dit is naby die strand, lieflike wynplase en i...
Cape Surprise is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Strand. Die woonstel is op die grondverdieping in 'n komplek...
Isla's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel met 'n see-uitsig in Strand, Wes-Kaap, en is ideaa...
Beachfront Gem is 'n pragtige seefront-woonstel in Strand. Dit is naby verskeie geriewe en bied slaapplek aan 2 gas...