Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 10.02

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 9, Eenheid 1002 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 340 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hibernian Towers 10.02 is 'n selfsorgwoonstel op die tiende verdieping van 'n woonstelgebou in die Strand in die Wes-Kaap. Hierdie woonstel het 'n see-uitsig en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na sentrale
verblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, en die tweede badkamer het net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV en dit lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en buitemeubels. Daar is ook nog 'n stoep met 'n etenstafel, sitplek en gasbraaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike binnenshuise swembad, 'n gemeenskaplike gimnasium en veilige onderdakparkeerplek. Die gebou het 'n hysbak en daar is winkels en restaurante op die grondverdieping van die woonstelgebou. Die strand is net oorkant die pad en gaste het maklike toegang tot verskeie plaaslike geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Hibernian Towers 10.02 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Izak Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Krugerstraat 9, Eenheid 1002 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 9, Eenheid 1002 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA678522a12ce5593188b0804dd8b75aead49d841d53b93dc0eb3a30bed90de8605416cb30244c9c9d37f2e39beadbbb10996c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag, vir 6 mense 9 Kruger Street Unit 1002 Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114011145426 18.82295635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem