Indien jy St. Francisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francisbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 102 lekke plekke om te bly
Upper Deck 11 bied gerieflike selfsorgverblyf aan gaste in 'n smaakvol versierde woonstel in die hartjie van die Po...
Port St Francis - Quarterdeck is 'n bekoorlike woonstel in Port St. Francis en is ongeveer 5 minute se stap vanaf d...
9 Quarter Deck is in die idilliese kusdorpie St. Francisbaai. Dit is 'n lieflike selfsorghuis wat ideaal is vir die...
Greenwich Villa is 'n selfsorgwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar, in Port St. F...
Yardarm 6 is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat na die see front, direk aan die waterkant op die Port St Francis Es...
Upperdeck 10 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Port St. Francis-hawe in St. Francisbaai en bied 'n uits...
21 Lovermore Crescent is 'n oulike vakansiehuis in St. Francisbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf...
Adrift Guesthouse is in die rustige ingeslote grondgebied van St. Francisbaai. Dit is ideaal vir reisigers op soek ...