Indien jy St. Francisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francisbaai akkommodasie
Bladsy 4 - 102 lekke plekke om te bly
Cottage with a View is 'n bekoorlike solderwoonstel op die eienaar se perseel in St. Francisbaai. Die woonstel spog...
Coral Tree Self-Catering is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n rustige tuin in Santareme, St Francisbaai. Die woo...
Alchemy is 'n bekoorlike huis op 'n veilige landgoed en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf langs The Lynx Ghol...
Sandals Guest House is 'n gastehuis met 'n Afro-Karibiese styl en is omring deur melkhoutbome in St. Francisbaai in...
Padrone Holiday House is 'n pragtige selfsorghuis in St. Francisbaai en bied die mooiste see-uitsigte. Die huis b...
Ships Bell 11A is 'n lig en helder oopplan-ateljee wat gerieflike verblyf met 'n ontspannende atmosfeer bied. Die a...
Pine Cottage is 'n dubbelverdieping-grasdakhuis op 'n klein privaat landgoed Sea Vista en bestaan uit 17 huise wat ...
San Lukas is in St. Francisbaai, naby Cape Saint Francis Natuurreservaat, Seal Bay Natuurreservaat, Two Harbors Wal...
19 Long Island is 'n selfsorghuis in die luukse, veilige Long Island-straat wat op die kanaaloewer in St. Francisba...