Indien jy Sheffield Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sheffield Beach.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sheffield Beach Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sheffield Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sheffield Beach akkommodasie
Bladsy 9 - 38 lekke plekke om te bly
Fords on Fairway is 'n lieflike gesinsvakansiehuis wat 350 m vanaf Salt Rock se hoofstrand is. Dis ook naby gholfba...
Pebble Cove Outside Room is ’n netjiese en suite-kamer van 12 vierkante meter wat net buitekant Villa Roc Guesthous...
Villa Roc is 'n luukse gastehuis in die skilderagtige kusdorpie Salt Rock wat gerieflike B&B-verblyf bied. Dit is d...
The Fairways is 'n selfsorghuis wat in Salt Rock geleë is. Hierdie vakansiehuis is net 300 m van Salt Rock-strand a...
Sea-renity Holiday Apartment is 'n woonstel wat ideaal geleë is net 'n kort entjie se stap na die hoofswemstrand by...
Salt Rock Sands Penthouse is 'n kontemporêre selfsorg-eenheid in Salt Rock langs die idillies Dolfynkus in KwaZulu-...
Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Salt Rock, net 150 van die hoofstrand af. Luister na di...
Sentosa is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Salt Rock, Ballito en beteken vrede. Die verblyf is naby...
Fairways Boutique Hotel is direk langs die hoofswemstrand in Salt Rock geleë. Dit is eksklusief ontwerp met net 12 ...
By The Beach selfsorgvakansiehuis is in Salt Rock aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. By The Beach is 'n luuk...