Indien jy Pongola besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pongola.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pongola Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pongola accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pongola akkommodasie
Bladsy 2 - 25 lekke plekke om te bly
Thamela Game Farm is 21 km buite Pongola op die R66 en bied selfsorgverblyf in die hartjie van Zoeloeland. Dit is d...
AfriCamps at White Elephant Safaris bied 'n unieke boetiekglanskamp-ervaring aan die voet van die majestueuse Lebom...
Goss Game Farm Homestead Camp is in die noorde van KwaZulu-Natal se bosveld, 25 km van Pergola af geleë. Hierdie pr...
Mpeti Game Reserve is in Mkuze in KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers. ...
AmaKhosi Safari Lodge is aan die oewer van die Mkuzerivier in die Amakhosi Privaat Wildreservaat in die noordelike ...
Ndlovukazi River Chalets is geleë op die oewer van die Mkuzerivier in die Pongola-gebied, op 'n eksklusiewe, privaa...
Mkuze Falls Private Game Lodge is in die hartjie van Zoeloeland, KwaZulu-Natal, geleë en bied gerieflike verblyf. D...
Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge bied 4-ster akkommodasie en is in Pongola, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge is p...
Somkhanda Big 5 Tourism bied grasdak-chalets en kampering en is in die privaat Big 5 wildreservaat wat deur die gem...
Nkwazi is 'n lodge op stelte, aan die bopunt van 'n heuwel wat uitkyk oor die Pongolapoortdam en Jozini-meer in die...