AfriCamps at White Elephant Safaris
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 162
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Michiel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Unieke verblyf.
AfriCamps at White Elephant Safaris se terugvoer
Hi Michiel, dankie vir die wonderlike resensie, ons is bly dat julle die uniekheid van ons tente geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer by nog een van ons kampe te verwelkom.
Elizabeth H - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitsig is wonderlik, verblyf 10/10.
AfriCamps at White Elephant Safaris se terugvoer
Hi Elizabeth, thank you for your awesome review and feedback. The water in the hot tubs is naturally heated and sourced from the lake, so it might have a slight discoloration at times. However, this does not mean the water is dirty. We hope to welcome you back soon!
Jolynne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing! Will definitely do it again.
AfriCamps at White Elephant Safaris se terugvoer
Hi Jolynne, we are happy to hear that you had such an incredible time at AfriCamps and look forward to your next stay!
Sally P - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely spot to wind down and enjoy nature.
AfriCamps at White Elephant Safaris se terugvoer
Hi Sally, thank you for your review. We are delighted to hear that you enjoyed the beauty of the camp and its surroundings. We hope to welcome you back soon for another AfriCamps glamping adventure.
Chris D - Feb 2024
Algehele gradering
Goed vir die siel.
AfriCamps at White Elephant Safaris se terugvoer
Hi Chris, dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is bly om te hoor dat jy die rustigheid wat die kamp aanbied, geniet het. Ons hoop om jou sommer gou weer terug te verwelkom by een van ons ander kampe.
Madeleine C - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend, met pragtige natuurskoon. 'n "Hidden gem".
AfriCamps at White Elephant Safaris se terugvoer
Lekker! Dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons is vreeslik bly om te hoor dat julle AfriCamps-ervaring, van die pragtige uitsig, die wild, die tente, asook die 'wood-fired hot tub' van topgehalte was. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Oleh M - Okt 2023
Algehele gradering
One night.
Suzeth K - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige familie tyd.
AfriCamps at White Elephant Safaris se terugvoer
Hi Suzeth, ons is bly om te hoor dit was so 'n wonderlike ervaring!
Evandre J - Apr 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik, plek waar jou siel en menswees rus kry.
Natasha B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik! Saligheid in die bos!
Freddie M - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Chiavon N - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwspoor-plaas, Pongola Wildreservaat, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom