Indien jy Polokwane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Polokwane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Polokwane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Polokwane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Polokwane akkommodasie
Bladsy 4 - 106 lekke plekke om te bly
Beit-EL bied slaapplek aan 10 gaste en is in 'n stil area in Polokwane. Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers. Die...
Eskulaap Hotel is 'n eksklusiewe hotel met 'n konferensielokaal in 'n beeldskone 1 hektaar-grootte tuin. Ons lewer ...
Danlee Overnight Accommodation is 'n B&B wat 5 km vanaf Polokwane se middestad, Mall of the North, Savannah Mall, g...
Sleepers Villa is in die middestad van Polokwane geleë. Dit is die hoofstad van die Limpopo-provinsie en bekend vir...
Reggies Nursery in Polokwane bied gerieflike verblyfopsies in die kwekery. Die ligging is ideaal vir 'n stil en rus...
61 On Ireland is 'n pragtige rotsdorp, aan die buitewyke van Polokwane se sakekern, in 'n stil woonbuurt, tog is di...
Sweet Dreams bied selfsorgverblyf in Polokwane, Limpopo en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek n...
Oornag@115 is 'n knus eenheid wat gerieflike selfsorgverblyf in Bendor, Polokwane bied. Hierdie eenheid is die idea...
Stayfit is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van ...
Kurumba Lodge in Polokwane is sentraal geleë naby die MediClinic, Peter Mokaba Stadion en die sentrale sakegebied. ...