Indien jy Polokwane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Polokwane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Polokwane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Polokwane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Polokwane akkommodasie
Bladsy 9 - 106 lekke plekke om te bly
Grincourt Nature Reserve is sowat 15 km vanaf Polokwane en is die ideale keuse vir gesinne, paartjies of sakereisig...
The Village Inn bied verblyf op 'n rustige kleinhoewe in die bos in die buitewyke van Polokwane langs die Tzaneen-p...
Oost Street is 'n selfsorghuis in Polokwane, Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is...
Makarios Lodge, Wedding & Conference Venue is 10 km buite Polokwane in die Myngenoegen-omgewing. Dié lodge is in ...
58 on McDonald is 'n knus kothuis wat in die rustige Flora Park in Polokwane geleë is. Hierdie eiendom bied geriefl...
Jazelle Place is 'n selfsorghuis in die hartjie van Polokwane. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, aangesien die h...
Plumtree Lodge is in Polokwane in die Limpopo-provinsie en bied die ideale oorslaapplek vir gaste wat na of vanaf J...
House of Vallerie bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in die privaat huis van die eienaar. ...
Villa Maroela Game Lodge is naby Polokwane en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rit...
4 on Sirius is 11 km vanaf Polokwane Wildreservaat en bied verblyf in Polokwane. Dit is ideaal vir oornaggaste en s...