Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Polokwane

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Polokwane bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 138 resensies.

Polokwane

Magnolia Akkommodasie

"'n Gawe plattelandse stad."

Polokwane

58 on Nineteenth Self-Catering

"Nice place, friendly people."

Polokwane

Magnolia Akkommodasie

"We were just passing through so can't really rate Polokwane, but we did eat supper at Dros and that was great value for money."

Polokwane

Steendal Guest House

"Veiliger as wat ek gedink het. Oulike Panarottis met lekker pizza."

Polokwane

Bendor Garden Flat

"Polokwane is 'n besige plek maar daar is areas wat voel of jy in die bosveld bly."

Polokwane

Stylus Self-catering

"Safe place to be."

Polokwane

Sidze Guest House

"Very lovely place."

Polokwane

Pietersburg Club

"Dit is ideaal as jy 'n nag moet bly, maar ek sal nie sommer weer daar gaan bly as ek 'n keuse het nie."

Polokwane

Jorene's Guest House

"Nogal skoon, beter as Gauteng."

Polokwane

Steendal Guest House

"Was my eerste keer in Polokwane. Was heel beïndruk."

Polokwane

Mukurumanzi Lodge

"Asemrowende natuurskoon. Wat 'n belewenis. Ook verbasend goedkoop vir buite-seisoen toeriste. Mense is gaaf en vriendelik, en Afrikaans is orals."

Polokwane

Tenuta Overnight

"Die dorp is skoner en netjieser as wat verwag is."

Polokwane

Villa Maroela Game Lodge

"Lekker wegbreekplek, maar min om te doen vir die tieners, aangesien die Polokwane se Uni-Park se paaie nie toegangbaar was vir ons nie. "

Polokwane

Villa Maroela Game Lodge

"I am from Polokwane and it's a great place to visit. Friendly city."

Polokwane

Bendor Bayete

"Great town."

Polokwane

Stay on Plein

"Excellent."

Polokwane

Stay on Plein

"Polokwane is a lovely place overall."

Polokwane

Stylus Self-catering

"Polokwane is 'n besigheidsbestemming en nie 'n goeie toeristebestemming nie."

Polokwane

Marlot Guest House

"Baie Industriële gevoel, so ek sal dit nie as 'n toeriste-aantreklikheid aanbeveel nie."

Polokwane

Serendipity

"Baie vuil."

Polokwane

Destiny Inn

"Ons het slegs dke nag daar oorgebly op pad na die Nasionale Kruger Wildtuin."

Polokwane

Pan's Breeze Overnight Accommodation

"It has lots of activities."

Polokwane

Stylus Self-catering

"Baie warm maar swembadgeriewe het gesorg vir behandeling."

Polokwane

Stay on Plein

"Ongelukking het ons beurtkrag ervaar, dus was die internet af."

Polokwane

Grace on Four

"Net baie warm, maar niks om oor te kla nie."

Polokwane

Pietersburg Club

"Polokwane is basies 'n deurgangsroete na baie ander bestemmings en is sowat halfpad van Gauteng na die KNP wat dit 'n gewilde oorblyplekmaak. Daar is nie werklik veel toeristebesienswaardighede in Polokwane self nie."

Polokwane

Stew's Room

"Mens kry daar alles wat jy nodig het in die winkels. Lekker plek om van die platteland af te kom en al jou benodigdhede te kry."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem