Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
429 lekke plekke om te bly
Castleton 70A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en ruim woonstel in die Castleton-woonstelkompleks in P...
Garden Courtyard is 'n netjiese eenheid aan die kant van 'n privaathuis in Plettenbergbaai, met ’n eie privaat inga...
Six Whale Rock Gardens is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n kompleks in Plettenbergbaai. Die woon...
Happy Days is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word en naby die strand in Keurboomstrand geleë is. Dié ins...
Goose Valley Unit J6 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Plettenbergbaai. Die woonstel het 'n uitsig...
Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Die eenhe...
Barrington's is in Plettenbergbaai en bied gerieflike verblyf in 'n klein hotel, direk bokant die brouery. Barringt...
Jolly Jenny @ The Dunes bied verblyf in 6 gaste-suites in privaat besit wat in The Dunes Resort geleë is. Die oord ...
Seven River Club Mews is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n kompleks in Piesangvallei, Plettenberg...