Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
Bladsy 8 - 428 lekke plekke om te bly
10 Whale Rock Gardens is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in Plettenbergbaai. Hierdie eenheid b...
Magnificent View is 'n bekoorlike drieslaapkamerwoonstel wat sentraal geleë is en met 'n asemrowende see- en bergui...
The 10th Tee bied lieflike selfsorgverblyf op die Goose Valley Gholflandgoed net buite Plettenbergbaai. Die eenhe...
128 @ The Dunes is 'n pragtige selfsorg-dupleks in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand. Dit is die ideale op...
Woodpecker is 'n selfsorghuis in Plettenbergbaai, 'n prentjiemooi kusdorp in die Tuinroete. Dié dorp spog met heerl...
Stoneridge Farm bied 3 privaat eenslaapkamer-selfsorgwoonstelle en een eenheid met slaapplek vir 6 op 'n privaat pl...
The Paper Fig House is in Plettenbergbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dis ideaal vir ges...
Vista Ballena is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is naby die strand, re...
Goose Valley P2 is 'n woonstel op die grondvloer wat gerieflike en ruim selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die stran...