Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
Bladsy 2 - 425 lekke plekke om te bly
The Dunes Studio H8 is 'n selfsorgwoonstel in die Dunes Hotel & Resort in Keurboomstrand in Plettenbergbaai. Die ee...
The Dunes Studio H7 is 'n selfsorgwoonstel in die Dunes Hotel & Resort in Keurboomstrand in Plettenbergbaai. Die ee...
Bos en See is 'n selfsorgkothuis in Keurboomstrand, 'n pragtige kusdorpie in die hartjie van die Tuinroete, slegs 1...
72A Castleton is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Hierdie woonstel op die g...
Strandstreet Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n alleenstaande oopplan-houthuisie in die oord Keurboomstran...
Elephant Trailer Tiny House is op 'n kleinhoewe in die rustige area Harkerville, net 'n paar km buite die gewilde d...
Beachy Head Hideaway 9 is 'n pragtige strandstylwoonstel met 'n ontspannende gevoel in Plettenbergbaai. Die moderne...
Sea-esta is 'n selfsorg-ateljee in The Dunes Resort by Keurboomstrand. Dis net 10 minute se ry vanaf Plettenbergbaa...